Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Meerman Spiesvegter

(image)

Die Boog is nie die gunsteling wapen van die meermanne nie, want vir hulle dien spiesgooi dieselfde doel. Alhoewel gegooide spiese nie veel onder water beteken nie, maak die gewig van die spies dat dit nog steeds onder die water ingaan met 'n redelike vaart, en kan sodoende nog redelik effektief wees. Die spiese kan ook gebruik word in naby-gevegte diep onder die water. Dieselfde kan nie van 'n pyl gesê word nie.

Bevorder na: Meerman Jagter
Bevorder na: Meerman Spiesvegter
Skuiwe: 27
LP: 40
Beweging: 6
EP: 85
Vlak: 2
Orde: wettig
IDMerman Spearman
Vermoëns:
(image)spies
steek
6 - 2
nabygeveg
(image)spies
steek
6 - 4
afstandgeveg
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue20%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Diep Water150%
Dorpie140%
Flat230%
Frozen230%
Grot320%
Heuwels530%
Impassable9920%
Kasteel140%
Kusstreek270%
Moeras160%
Mushroom Grove320%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water160%
Woud530%